Vyf maniere om vas te stel of jy van Brakpan af kom

Vyf maniere om vas te stel of jy van Brakpan af kom:

1. Die Haloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou cherry.
2. Jy laat jou 12 jarige dogter toe om te rook voor haar kinders.
3. Jy is al drie keer getroud, maar jou skoonouers bly dieselfde.
4. Die grootste stad waar by jy al was, is Liquor City.
5. Jou bure dink jy is ‘n speurder, want die polisie bring jou altyd huis toe.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *