Vrou wil hê man moet ophou drink

Vrou:        ‘Wil jy nie maar ophou suip nie?’
Kallie:       ‘OK, as jy ophou make-up gebruik.’
Vrou:        ‘Maar ek gebruik dit sodat ek kan mooi lyk vir jou.’
Kallie:       ‘Nou!  Ek suip ook sodat jy kan mooi lyk vir my!’

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *