Vleisbraai verduidelik in 22 maklike stappe

Vleisbraai is die enigste tipe kosmaak wat ‘n ware MAN sal doen. Wanneer ‘n MAN besluit om te braai, word die volgende kettingreaksie aan die gang gesit.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

 

2. Die vrou koop die by-kossies, soos mieliemeel vir die pap.

Lekker braai

 

 

 

 

 

3. Die vrou koop ook die kole.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

 

4. Die vrou moet die vuuraanstekers onthou.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

5. Die vrou moet nie die vuurhoutjies vergeet nie.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

6. Die vrou maak seker dat daar genoeg speserye is.

Lekker braai

 

 

 

 

 

7. Die vrou maak ook seker dat daar genoeg ander verversings is.

Lekker braai

 

 

 

 

 

8. Die vrou berei die slaai, pap en sous voor.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

9. Die vrou kry die braaigereedskap, wat haar man vir haar as ‘n geskenk gekoop het, reg.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

10. Die vrou is verantwoordelik om te kyk of die braaier skoon is.

Lekker braai

 

 

 

 

 

11. Die vrou kry die vuur aan die gang.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

12. Die vrou gooi die speserye op die vleis, sit dit in ‘n bak, en vat dit saam met die nodige braaigereedskap en souse na DIE MANwat langs die braaier met ‘n glasie in sy hand staan.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

13. Baie belangrik: DIE MAN plaas die vleis op die rooster!

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

14. As die vrou wil, kan sy ander goed, soos byvoorbeeld mielies, op ‘n ander rooster sit.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

15. Die vrou gaan na binne om die borde en eetgerei reg te kry.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

16. Die vrou kom uit om DIE MAN te vertel dat die vleis besig is om te verbrand. Hy bedank haar en vra of sy nog ‘n glasie sal gooi terwyl hy die situasie onder beheer bring.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

17. Weer eens belangrik: DIE MAN verwyder die vleis van die rooster en gee dit vir die vrou aan.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

18. Die vrou sit al die kos gereed op die tafel.

Lekker braai

 

 

 

 

 

19. Na ete dek die vrou die tafel af.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

20. As die tafel afgedek is, was die vrou al die skottelgoed.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

21. Almal bedank DIE MAN vir ‘n heerlike braai.

Lekker braai

 

 

 

 

 

 

 

22. Later vra DIE MAN of die vrou darem haar “aandjie af” geniet het.
Wanneer hy die reaksie op haar gesig sien, besluit hy daar is ook niks wat vrouens tevrede sal stel nie!

Lekker braai MANNE!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *