Sun. Apr 5th, 2020

Quotes and Jokes

Afrikaanse grappe and English jokes

Raffle ticket om ’n kar te wen

1 min read

EKKE onthou nog toe my pa my eenkeer gestuur het om die krag te gaan betaal, maar toe koop ek eerder ’n raffle ticket om ’n kar te wen. Toe ek huis toe gaan, toe explain ek vir hom wat ek gedoen het. Toe donner my pa my goed op.

Die volgende oggend toe hy opstaan en die deur oopmaak, staan daar ’n splinternuwe kar voor die deur. Ons almal het getjank en mekaar vasgehou. Maar daai kar was van Eskom om ons krag af te sit.
Toe moer my pa my weer!!

More Stories

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Developed by:Virtual Website Design

Visit Us On FacebookVisit Us On TwitterVisit Us On Youtube