‘n Man gooi “darts” na ‘n foto van sy vrou

‘n Man is besig om “darts” na ‘n foto van sy vrou te gooi, maar kan nie 1 raakgooi nie. Vanuit die kombuis roep sy vrou: “Liefie wat doen jy?” Hy antwoord: “Ek mis jou!”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *