Sun. Apr 5th, 2020

Quotes and Jokes

Afrikaanse grappe and English jokes

Man en vrou gaan jag saam

1 min read

Die ou gaan gereeld jag en sy vrou moet altyd by die huis bly. Sy besluit toe om vir haar `n geweer te koop en saam te gaan jag. Op die plaas aangekom sê hy vir haar om links teen die rivier af te loop dan loop hy regs teen die rivier af. Hulle sal dan weer mekaar onder by die hoof hek ontmoet .

So gesê , so gedaan. Hy het skaars 200 meter geloop toe hy drie skote hoor klap. Hy hardloop terug in haar rigting en by die rivier kry hy haar. Sy stry kliphard met `n man “Meneer, dit is my Kudu die ek het hom eerste gesien en drie kopskote gegee!” ” Goed mevrou, ek gaan nie verder met jou stry nie, vat dan die kudu vir jou , maar gee jy om as ek darem net my saal en toom van jou blêrrie kudu afhaal!?”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Developed by:Virtual Website Design

Visit Us On FacebookVisit Us On TwitterVisit Us On Youtube