Koop ‘n diamantring vir Valentynsdag

‘n Ou het vir sy vrou ‘n pragtige diamantring vir Valentynsdag gekoop. ‘n Vriend vra toe: “Ek dog sy wou een van daai nuwe 4X4’s gehad het?”

“Sy wou – maar waar koop mens ‘n nagemaakte 4X4?”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *