Sat. Dec 5th, 2020

Quotes and Jokes

Afrikaanse grappe and English jokes

Jy weet jy is in Brakpan as…

1 min read

Jy weet jy is in brakpan as jou ouma verwag.

As ‘n brakpanner verby die dam loop gooi die eende vi hom brood.

Hoe vind ‘n brakpanner ou sy sussie in die donker? . Blerri lekker.

In brakpan kan hulle net tot 3 tel: 1L brandewyn, 2L coke, 3L cortina.

Kan iemand asb vir die brakpanners di verskil tussen sneeu en kokaiene verduidelik.. julle is nie op ‘n trip nie, dis brain freeezzzz!!

As ‘n brakpanner lotto wen…sit hy ferrari mags op sy cortina.

Hoe weet jy iemand kom van brakpan af? As hy dink “fast food” is om ‘n rooibok op 150km/h met sy cortina te slaan.

Die deurmekaarste dag in brakpan is vadersdag.

Brakpanners se huise lyk almal dieselfde, vensters is getint en fondasie is gedrop.

Wat is die verskil tussen ‘n brakpan girl en ‘n muskiet? As jy die muskiet klap hou hy op suig.

Brakpan girls is goedkoper as please call me’s.

Jy weet jy’s in brakpan as jou kinders dink Jack Daniels is familie

Hoe breek ‘n Brakpan meisie haar broer se neus??? Sy klap haar bene toe!!!!

Wat is die mees bekendste kar in Brakpan? ‘n lykswa want almal vrek om daar in te ry!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Copyright © All rights reserved. | Newsphere by AF themes.

Developed by:Virtual Website Design

Visit Us On FacebookVisit Us On TwitterVisit Us On Youtube