Jannie lees sy eie gedig in die klas voor

posted in: Stoute Grappe | 0

Juffrou vra vir Jannie om sy eie gedig voor te lees.
Jannie: “Ek staan op die wal van Kaap Agulhas, die water plots so teen my
ballas.”
Juffrou: “Ekskuus?
Jannie: “Ek staan op die wal van Kaap Agulhas, die water plots so teen my
ballas.”
Juffrou: Jou onbeskofte klein donner, prinsipaal toe met jou!!!”
By die prinsipaal aangekom se juffrou: “Jannie se gou vir meneer daai
gediggie van jou?”
Jannie: “Ek staan op die wal van Kaap Agulhas, die water plots so teen my
kniee.”
Juffrou: Dis nie wat jy vroeer gese het nie Jannie.”
Jannie: “Vroeer was dit high-tide juffrou.”

Leave a Reply