Mon. Dec 9th, 2019

Quotes and Jokes

Afrikaanse grappe and English jokes

Gatiep verkoop bybels

1 min read

Gatiep hakkel vreeslik en sukkel om werk te kry. Hy beland einde laaste by die Bybel genootskap maar kry weer slegte nuus.Die omie sê hom dat hulle hoof inkomste uit huis tot huis bybel verkope bestaan. Omie kry hom jammer en gee hom n job, met die gedagte dat hy seker na n dag of twee self tou op gaan gooi. Einde van week 2 en almal se verkope word gecheck vir hulle kommissie. Gemiddelde per persoon wissel tussen 17 en 23. Kom by Gatiep en syne is 267!.
Omie:” Onmoontlik!.Hoe de blikkies het jy dit reggekry?”.
Gatiep:” Mmmmmmaklik oom. Ek vvvvvra nnnnnnnnet. Wwwwwwil jy n bbbbbbybel kkkkkkoop of mmmmmoet ek dit vvvvvir jou llllllllllllees?:”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Developed by:Virtual Website Design

Visit Us On FacebookVisit Us On TwitterVisit Us On Youtube