Gatiep steel ‘n hoender

Share this with a friend

Gatiep staan buite voor ‘n kafee en sien in die venster hoedat die hoenders binne lekker bruin gebraai word. Hy is baie honger en toe die eienaar sy rug vir n oomblik draai, steel hy ‘n hoender. Voordat hy die kafee kan verlaat haal die eienaar hom in.

Die eienaar besef hy kan nie hierdie hoender meer verkoop nie, maar wil nogtans Gatiep ‘n les leer sodat hy nooit weer sal waag om in sy kafee te kom steel nie.

Hy sê vir die Gatiep:  ‘Alles wat jy met die hoender gaan aanvang, gaan ek aan jou doen. Breek jy n vlerkie af, dan breek ek jou arm en as jy n boudjie afbreek, dan breek ek jou been!’

Gatiep staan so vir ‘n oomblik die eienaar en aanstaar. Hy vat sy wysvinger druk dit in die hoender se agterent op, trek dit uit en lek dit af.
Die eienaar sê toe: ‘Vat daai bleddie hoender en maak dat jy uit my d*####se winkel kom”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Social Media Icons Powered by Acurax Website Redesign Experts
Visit Us On FacebookVisit Us On Google PlusVisit Us On Twitter