Ek moet die res ‘n pil drink

Die man kom tuis van die dokter af en lyk baie bedremmeld. Sy vrou vra: “Wat is verkeerd?” Die man antwoord: “Die dokter sê ek moet die res van my lewe elke dag een van hierdie pille drink.”

Sy: “Baie mense drink elke dag een of ander pil.”

Man: “Maar hy het vir my net 10 pille gegee!”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *