Ek is die kind se pa

Het nou net oproep gehad van ‘n mal vrou in Costa Rica wat sê ek is haar kind se Pa en moet dadelik my pligte aanvaar of sy maak ‘n saak. Onmiddelik geweet dit is ‘n scam. Sy stuur toe ook ‘n foto van die kind. Ek gaan dit nie eers beveg nie of toetse doen, Pappa is erg lief vir jou my kleinding!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *