Mon. Jul 6th, 2020

Quotes and Jokes

Afrikaanse grappe and English jokes

Ek het baie gesukkel die naweek

1 min read

“Ons krag was hierdie naweek af en ek kon nie op My PC werk nie, ek kon ook nie sport kyk nie, of met die Playstation speel nie.

Dit het gereën, so ek kon nie tuinwerk doen, gaan visvang of golf speel nie. Toe gesels ek maar met my vrou vir so ‘n paar uur…..

Sy klink na ‘n baie aangename persoon…”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Developed by:Virtual Website Design

Visit Us On FacebookVisit Us On TwitterVisit Us On Youtube