Sun. Apr 5th, 2020

Quotes and Jokes

Afrikaanse grappe and English jokes

Dominee en ouderling besoek ‘n weduwee

1 min read

Die dominee en ouderling doen huisbesoek by ‘n  weduwee in ‘n rokkie met ‘n lae halslyn.
Om haar nek dra sy ‘n kettinkie met ‘n goue kruis wat redelik laag hang. Die domineelet op hoe die ouderling  na die weduwee se lae hals staar.

Oppad huis toe vra die dominee: “Broer, was jou oë op die kruis gerig?”

Ouderling: “Nee dominee, ek het na die twee sondaars langs die kruis gestaar.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Developed by:Virtual Website Design

Visit Us On FacebookVisit Us On TwitterVisit Us On Youtube