Mon. Jul 6th, 2020

Quotes and Jokes

Afrikaanse grappe and English jokes

Die verskil tussen ‘n G-string en doringdraad

1 min read

Wat is die verskil tussen ‘n G-string en doringdraad?

Daar is nie ‘n verskil nie! Al twee beskerm privaat eiendom, maar dit belemmer nie die uitsig nie!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Developed by:Virtual Website Design

Visit Us On FacebookVisit Us On TwitterVisit Us On Youtube