Die tannie sleep 2 swartsakke straat af

Die tannie sleep 2 swartsakke straat af. Die een skeur en ‘n vreeslike groot klomp R50 note val uit.

‘n Polisieman sien dit en vra: “Waar kry tannie al die geld?”

Die tannie sê toe: “Ek bly langs Loftus en die mans pee deur die draad in my blombeddings. Dan staan ek reg met my skêr en sê: “Betaal R50 of ek sny af”

Polisieman: “Wat is in die ander sak?”

Tannie: “Nie almal betaal nie…”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *