Sun. Apr 5th, 2020

Quotes and Jokes

Afrikaanse grappe and English jokes

Die swanger dogter

1 min read

‘n Man kom op die plaas aan waar hy net ‘n opgeskote seun by die stal aantref..”Is jou pa hier ?” Vra die man “Nee oom my pa is in die dorp”. “is jou broer gert hier ?” Vra die man.. “Nee oom, my broer Gert is in die koshuis en kom net elke 2 de naweek huistoe”. “Is daar iets waarmee ek oom dalk kan help ?”
“Jou broer Gert het my dogter swanger gemaak” se die man.

“Oom sal maar met my pa daaroor moet praat…ek weet hy vra R 3,000 as ander mense sy bul gebruik om hul koeie te dek. Ek weet ook hy vra R 2,000 as iemand sy ram gebruik om hul ooie te dek…ek het egter geen idee wat hy oom gaan vra vir die werk wat Gert gedoen het nie !!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Developed by:Virtual Website Design

Visit Us On FacebookVisit Us On TwitterVisit Us On Youtube