Mon. Dec 9th, 2019

Quotes and Jokes

Afrikaanse grappe and English jokes

Die moffie besoek sy Giny

1 min read

Die moffie besoek sy Giny omdat hy graag swanger wil raak.

Die dokter voel dit is sy plig om die moffie te help en sê vir die moffie dat hy ‘n prop in sy hol moet druk. Vir 9 maande mag sy maag nie gaan nie.

Moffie begin toe omtrent om maternity wear te koop. Teen die sewende maand is die moffie lekker vet en sy pens is omtrent groot. Die moffie is behoorlik in sy skik met die swangerskap. Toe die moffie nou uitendelik 9 maande is, kom Boswell Wilkie sirkus die dorp besoek. Die moffie besluit om na die sirkus te gaan.

Toe hy nog so rondloop op die gronde tydens ‘n pouse hoor hy ‘n snaakse geluid agter hom en skrik so groot dat die prop uitval.

Skielik word hy oorval met pyn en hy is papnat gesweet. Die nood om te druk is groot. Onwillekeurig spuitpoep hy en voel omtrent verlig. Die geluid agter hom was toe al die tyd ‘n Klein apie. Toe hy omdraai en terug kyk, gee die apie een breë glimlag met sy gesig vol k#k.

Die moffie hak toe ewe af: “Jy lag nog… Mammie kon dood gewees het.”.

1 thought on “Die moffie besoek sy Giny

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Developed by:Virtual Website Design

Visit Us On FacebookVisit Us On TwitterVisit Us On Youtube