Die Kalahari jagtog

Koos se vrou en skoonma gaan saam met hom op ‘n jagtog in die Kalahari. Die eerste nag maak sy vrou hom wakker. “Mammie is weg!” Koos vat sy geweer en met sy vrou agterna die donker in. Nie ver nie gewaar hulle sy skoonma, rug teen die boom met ‘n leeu wat haar staan en gluur. “Ag jinnetjie tog!” Gil Koos se vrou. “Wat gaan ons doen?” “Niks nie!” sê Koos. “Daai leeu het homself in die kak gebring hy kan homself daar uitkry!”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *