Tue. Dec 10th, 2019

Quotes and Jokes

Afrikaanse grappe and English jokes

Brakpan seun spog

1 min read

Drie seuns sit en spog oor hul huislike omstandighede:

1ste Seun van Benoni: “Ons is 4 x kinders en elkeen het sy eie bed”

2de Seun van Boksburg: “Ag ons is 5 x kinders en elkeen het sy eie kamer”

3de Seun van Brakpan: “Daai’s niks ons is 6 x kinders en elkeen het sy eie pa”

1 thought on “Brakpan seun spog

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Developed by:Virtual Website Design

Visit Us On FacebookVisit Us On TwitterVisit Us On Youtube