Borsvoed

Die vrou en ‘n baba se eerste besoek aan die dokter. Dokter kyk die baba so en vra:” Mevrou, word die baba gevoed met die bors of met die bottel?” Vrou: “Borsvoed dokter.” Dokter vra:”Mevrou trek vir my die bloes uit asb.” Dokter vryf die nipple, masjeer die bors en se:” Mevrou geen wonder die baba is so klein nie, jy’t nie melk nie!” Vrou:” Ek weet dokter, ek is die ouma van die kind maar ek’s bly ek het gekom!”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *