Op die blad is verskeie oefeninge vir grondslag fase leerlinge beskikbaar. Maak die PDF dokument oop en "save" dit op u hardeskyf. Maak seker dat u 'n PDF "Reader" program geïnstalleer het, indien u nie een het nie kan u Acrobat Reader gaan aflaai by die volgende skakel: https://get.adobe.com/reader/otherversions/